Busbestuurders se nuwe uniform

Die GO GEORGE-busbestuurders het onlangs hul netjiese, dog gemaklike uniforms wat die kenmerkende heldergroen en blou van die busdiens uitbeeld, ontvang. Hier spog Rendel Ruiters met sy lekker warm baadjie en heldergroen hemp. Die keuse vir GO GEORGE se korporatiewe kleure het op blou en groen geval omdat dit herinner aan die blou see, en groen berge en woude van die omgewing.

The GO GEORGE bus drivers have recently received their neat, yet comfortable uniforms depicting the characteristic bright green and blue of the bus service. Here Rendel Ruiters shows off his warm fleecy jacket and bright green shirt. The choice of the GO GEORGE corporate colours was inspired by the blue sea and green mountains and forests of the area.


Previous Article

Next Article