GO GEORGE-skedule op Openbare Vakansiedag

13
Jun '22
Photo of a GO GEORGE bus against a backdrop of blue skies and clouds. A white GO GEORGE logo is super imposed in the foreground.

Met nasionale Jeugdag wat voorlê op Donderdag, 16 Junie, moet GO GEORGE-passasiers asseblief kennis neem dat die Saterdagskedule (wat verskil van die weeksdagskedule) gevolg sal word op alle busroetes op hierdie openbare vakansiedag.

Vir enige navrae, skakel gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook– of die Timetables-blad waar alle roetes, kaarte en skedules besigtig of afgelaai kan word.

Latest news