GO GEORGE doen ‘n beroep op persone wat op enige manier geraak is deur die petrolbomaanval op ‘n bus in Pacaltsdorp op 1 Maart, om die GO GEORGE-inbelsentrum by 0800 044 044 te skakel en hul name en kontakbesonderhede te laat. Ons wil u kontak, of u beseer is, aan skok ly of die voorval gesien gebeur het, en reël vir berading waar nodig.