Diens begin mĂ´reoggend (Sat 18 Aug) om 05:00, soos gewoonlik, en sal op volle kapasiteit en volgens normale skedule loop.
DIE LAASTE RITTE VERTREK EGTER SAANS OM 19:00, die hele naweek, Sondag ingesluit.
GO GEORGE bedank alle passasiers en die hele gemeenskap wat geraak is deur die beperkte diens van die afgelope week vir hul geduld.