GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE: beperkte diens met beskikbare personeel

Nuusflits uitgereik 09:00, 17 Aug 2018

GO GEORGE het die afgelope week gepoog om soveel moontlik diens te lewer met personeel wat onderwerp is aan dreigemente deur gewelddadige betogers ten opsigte van hulle eie en hul passasiers se veiligheid. Die situasie is besig om sy tol te eis en ’n beperkte aantal bestuurders is vandag beskikbaar vir diens. GO GEORGE sal die hoofroetes hier onder diens met soveel ritte moontlik, maar dit sal nie moontlik wees om by die skedule te hou nie.

1A New Dawn Park – CBD
1B Harmony Park – CBD
60 Rosedale – CBD
2 Blanco – CBD
7 CBD – GR Mall
53 Rosemoor – CBD

Aangesien nie alle roetes aktief sal wees nie, word werkgewers vriendelik versoek om geduldig en verdraagsaam te wees indien werknemers laat opdaag vir werk. Enige verandering aan hierdie planne sal onmiddellik via die media en die GO GEORGE Facebook-blad gekommunikeer word. Die GO GEORGE-inbelkantoor kan ook geskakel word by 0800 044 044 vir die jongste nuus.

Latest News

The Grade R and RR learnes of Blanco Primary School enjoyed a visit with the GO GEORGE team, learning about the bus service and how to behave on and around the bus to ensure a safe ride. 
@george_mun

BE SMART AND TOP UP IN TIME!
Don’t wait until there are no trips left on your GO GEORGE Smart Card.
Go to https://www.gogeorge.org.za/fares-tickets/ and scroll down the page for an up-to-date list of all the top-up vendors.
@george_mun

Load More