GO GEORGE-Skedule op Vrouedag

Met Nasionale Vrouedag voor die deur, is dit belangrik vir GO GEORGE-passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedules gevolg sal word op hierdie openbare vakansiedag, Dinsdag 9 Augustus.

Vir enige navrae, skakel gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook– of hierdie webblad waar alle roetes, kaarte en skedules besigtig of afgelaai kan word.


Previous Article

Next Article