GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE-skedules en -ure gedurende vakansieseisoen

Die GO GEORGE-skedule is aangepas vir personeel of klante wat die Garden Route Mall en Eden Meander-winkelsentrum later as gewoonlik verlaat oor die feestyd.

Alle GO GEORGE-dienste sal deur die vakansie voortgaan, met spesiale voorsiening vir klante en werknemers by die Garden Route Mall en Eden Meander-winkelsentrum waar verlengde besigheidsure geïmplementeer sal word.

Later busse by Garden Route Mall en Eden Meander

Om langer besigheidsure te akkommodeer, sal die volgende wysigings van 16 Des 2022 tot 2 Jan 2023 geld:

Vertrek vanaf die Garden Route Mall

  • Roete 12 na Pacaltsdorp – 19:00-rit sal 19:15 te vertrek
  • Roete 16 na Parkdene – 19:08-rit sal 19:15 vertrek en 19:33-rit om 19:40
  • Roete 53 via Rosemoor na CBD – 19:00-rit sal 19:15 vertrek en ’n ekstra rit om 19:35

Vertrek uit die middedorp

Roete 2 na Blanco – 19:30-rit sal om 19:40 vertrek

Openbare vakansiedae

Busse sal op 16 en 27 Desember, asook 2 Januarie volgens die Saterdagskedule loop. Die Sondagskedule sal op 25 en 26 Desember en 1 Januarie gevolg word.
Enigiemand wat hulp nodig het met ritbeplanning kan die GO GEORGE-inbelsentrum by 0800 044 044 skakel – die agente neem oproepe van 05:00 tot 20:00, sewe dae per week, ook gedurende die vakansieseisoen.

Latest News

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Enjoying the festivities are Emmanuel Brits (16 months), mom Marsha Brits, and Sophie Tee. 🥳🤩
@george_mun

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Clayton Konstabel and Reanay Marnewick wished GO GEORGE a Happy Birthday 🥳🤩
@george_mun

Load More