GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE-skedules op komende Vakansiedae

GO GEORGE placeholder image of a bus.

Met verskeie openbare vakansiedae voor die deur, vestig GO GEORGE passasiers se aandag op die skedules wat op hierdie dae gevolg sal word.

Oor die Paasnaweek sal die busse op Vrydag 15 April en op Maandag 18 April volgens die Saterdagskedule loop.

Op Vryheidsdag (Woensdag 27 April) sowel as Werkersdag (wat op Maandag 2 Mei herdenk word) sal die Saterdagskedule ook gevolg word.

Vir enige navrae of hulp met ritbeplanning, skakel gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook-blad vir die jongste nuus.

Latest News

• Distance travelled since inception: 38 246 603 km
• Bus trips operated since inception: 2 473 683
• Current route network: 33 routes - 142 km
• Passenger trips since inception: 34 798 088
• Average passenger trips per month over the last year: 448 639
@george_mun

Today we celebrate International Day for Older Persons
Let us protect and respect our elderly for the important contribution they have made to our society!
@george_mun

Load More