Customer care hotline 0800 044 044 05:00 - 20:00, 7 days a week

GO GEORGE logo

GO GEORGE-skedules op Nasionale Erfenisdag

17
Sep '21

Met Nasionale Erfenisdag wat op Donderdag 24 September 2020 gevier word, is dit belangrik vir GO GEORGE-passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedule gevolg sal word op hierdie openbare vakansiedag.

Passasiers wat onseker is oor die Saterdagskedule kan gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044 skakel waar agente van 05:00 tot 20:00, sewe dae per week, beskikbaar is om passasiers te help om hul ritte te beplan.

Passasiers word herinner om steeds te hou by die Covid-veiligheidsmaatre√ęls en maskers te dra, die handreiniger op die busse te gebruik en die busvensters oop te hou.

Latest news

Travel info

Plan your trip