GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

Padkonstruksie in Caledonstraat skop af

Konstruksie in Caledonstraat sal plaasvind vanaf Maandag 11 Junie tussen Davidsonstraat en die treinspoorkruising met Bergstraat, en sal na verwagting teen die einde van September 2018 voltooi wees. ‘n 24-uur stop-en-ry-reëling sal geld vir die duur van die projek, oor die volle lengte van die stuk pad onder konstruksie, met enkelbaanverkeer.

Roete 56 CBD-Denneoord sal geraak word, met alle ritte wat slegs in die kloksgewyse (vorentoe) rigting sal ry.
Busse sal herlei word langs Symonds- en Adderleystraat.

Bushaltes wat geraak word is:
120 George Library,
121 Sandy McGregor,
119 Drostdy,
118 Drostdy,
572 Anland,
571 Darling,
271 Gardens, en
270 Gardens.

Tydelike bushaltes sal min of meer parallel met hierdie haltes opgerig word in Symonds- en Adderleystraat.

Latest News

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Enjoying the festivities are Emmanuel Brits (16 months), mom Marsha Brits, and Sophie Tee. 🥳🤩
@george_mun

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Clayton Konstabel and Reanay Marnewick wished GO GEORGE a Happy Birthday 🥳🤩
@george_mun

Load More