Customer care hotline 0800 044 044 05:00 - 20:00, 7 days a week

GO GEORGE logo

VLV-Dames vind meer uit oor GO GEORGE

27
Mar '17
WAA ladies

VLV-DAMES BEPROEF GO GEORGE: As deel van hul openbare sake-portefeulje het die George-tak van die Vroue-landbouvereniging (VLV), GO GEORGE onlangs na ’n vergadering genooi om hulle meer te vertel oor die geskiedenis en bedryf van die busdiens. Die dames was hoogs beïndruk en het dadelik begin planne maak vir ’n busrit wat hulle verlede week via die vervoer-hub in die middedorp deur Pacaltsdorp geneem het. Hier wag hulle vir die Harmony Park-bus na hul besoek aan die hub. Die dames wat in die kamera se rigting kyk, is Maretha van der Westhuizen (heel regs), en links van haar, Sanette Louw, voorsitter van die VLV George.

Latest news

Travel info

Plan your trip