GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE juig atlete toe by OCC 2019

GO GEORGE by OCC
Hierdie span uit Mthata het daarop aangebring om saam met ’n groep van die inspirerende rasieleiers afgeneem te word voordat hulle huis toe gaan.

Die GO GEORGE-busdiens het nie net die pad oopgemaak vir die Outeniqua Rolstoelwedren (OCC) die afgelope naweek deur busroetes te herlei gedurende die wedren nie. Die span het ook groot opwinding geskep met passasiersdiensbeamptes, die gelukbringers Smartie en Georgie, en kantoorpersoneel wat by die wegspringpunt, ’n waterpunt en omdraaipunt fluitjies geblaas en die geëerde atlete aangemoedig en toegejuig het.

Latest News

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Enjoying the festivities are Emmanuel Brits (16 months), mom Marsha Brits, and Sophie Tee. 🥳🤩
@george_mun

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Clayton Konstabel and Reanay Marnewick wished GO GEORGE a Happy Birthday 🥳🤩
@george_mun

Load More