GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE-skedule op Erfenisdag

GO GEORGE placeholder image of a bus.

Met ’n openbare vakansiedag wat voorlê op die dag ná Erfenisdag (Sondag 24 September), is dit belangrik vir passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedule gevolg sal word op Maandag 25 September 2023.

In geval van onsekerheid oor die Saterdag-skedules, skakel asseblief die GO GEORGE-inbelsentrum by 0800 044 044 waar agente sewe dae per week van 05:00 tot 20:00 aan diens is om passasiers te help om hul ritte te beplan. Kaarte en tydroosters kan ook hier besigtig en afgelaai word.

Latest News

The Grade R and RR learnes of Blanco Primary School enjoyed a visit with the GO GEORGE team, learning about the bus service and how to behave on and around the bus to ensure a safe ride. 
@george_mun

BE SMART AND TOP UP IN TIME!
Don’t wait until there are no trips left on your GO GEORGE Smart Card.
Go to https://www.gogeorge.org.za/fares-tickets/ and scroll down the page for an up-to-date list of all the top-up vendors.
@george_mun

Load More