GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE-skedule op Openbare Vakansiedag

Met nasionale Jeugdag wat voorlê op Woensdag, 16 Junie, moet GO GEORGE-passasiers asseblief kennis neem dat die Saterdagskedule (wat verskil van die weeksdagskedule) gevolg sal word op alle busroetes op hierdie openbare vakansiedag.

Vir enige navrae, skakel gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook-blad, die Roetes-bladsy waar alle roetes en kaarte afgelaai kan word sowel as die Skedules-bladsy waar die skedules besigtig of afgelaai kan word.

Latest News

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Enjoying the festivities are Emmanuel Brits (16 months), mom Marsha Brits, and Sophie Tee. 🥳🤩
@george_mun

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Clayton Konstabel and Reanay Marnewick wished GO GEORGE a Happy Birthday 🥳🤩
@george_mun

Load More