GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE-skedules op vakansiedae

Met twee openbare vakansiedae voor die deur, is dit belangrik vir passasiers om kennis te neem van die busskedules wat gevolg sal word op 27 April en 1 Mei 2017.

Op al twee hierdie dae, Vryheidsdag (27 April) en Werkersdag (1 Mei), sal die Saterdagskedule geld op alle roetes.

Vir enige navrae, skakel die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook blad of die Roetes en Timetables bladsye.

Latest News