GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE tot u diens gedurende vakansie

Go George passasiersdiensagente Kersfees 2018
GO GEORGE tot u diens gedurende feesseisoen

GO GEORGE wens alle inwoners en besoekers ‘n wonderlike en vreugdevolle vakansieseisoen saam met hul geliefdes toe. Alle GO GEORGE-dienste gaan voort regdeur die vakansie, en sal op Kersdag, 25 Desember, die Sondagskedule volg. Op die ander vakansiedae, 26 Desember 2017 en 1 Januarie 2018, ry die busse volgens die Saterdagskedule.

Hier sit die GO GEORGE passasiersdiensagente, uitgevat vir die feesseisoen, gereed om van hulp te wees in die GO GEORGE-inbelsentrum: voor is Wendy de Vos, en agter haar is van links, Nozandi Cwati, Lee-Ann Wiltshire en Gledene le Fleur, met hul kollegas Unati Xakata en Ferdie Geduld op die inlasfoto’s.

Die inbelsentrum neem dwarsdeur die vakansie van 05:00 tot 21:30, sewe dae per week, oproepe. Skakel die vriendelike personeel gerus by 0800 044 044.

Latest News

• Distance travelled since inception: 38 246 603 km
• Bus trips operated since inception: 2 473 683
• Current route network: 33 routes - 142 km
• Passenger trips since inception: 34 798 088
• Average passenger trips per month over the last year: 448 639
@george_mun

Today we celebrate International Day for Older Persons
Let us protect and respect our elderly for the important contribution they have made to our society!
@george_mun

Load More