GO GEORGE vir Madiba

Breë glimlagte vir Madiba! GO GEORGE se welwillendheidsman, Simphiwe Schaap, het Mandela-dag op en by die busse deurgebring en mense met spesiale behoeftes, bejaardes en ma’s met klein kindertjies en babas bygestaan, en vir die kleingoed suigstokkies uitgedeel.  Zukile Nopulula (regs) van Thembalethu het die helpende hand waardeer met die opklim op die bus hospitaal toe.


Previous Article

Next Article