Met Nasionale Erfenisdag wat op Dinsdag 24 September 2019 gevier word, is dit belangrik vir GO GEORGE-passasiers om kennis te neem dat die Saterdagskedule gevolg sal word op hierdie openbare vakansiedag.
Passasiers wat onseker is oor die Saterdagskedule kan gerus die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044 skakel of besigtig of laai alle roetes, kaarte en skedules af.