GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

GO GEORGE-skedules op komende vakansiedae

Met verskeie openbare vakansiedae voor die deur, vestig GO GEORGE passasiers se aandag op die skedules wat op hierdie dae gevolg sal word.

Met Menseregtedag (21 Maart) wat hierdie jaar op ‘n Sondag val, is Maandag 22 Maart ‘n openbare vakansiedag en sal die busse volgens die Saterdagskedule ry.

Oor die Paasnaweek sal die Sondagskedule gevolg word op Vrydag 2 April, en Maandag 5 April sal die Saterdagskedule op alle roetes geld.

Vir enige navrae of hulp met ritbeplanning, skakel die GO GEORGE-inbelkantoor by 0800 044 044, of besoek die GO GEORGE Facebook-blad vir die jongste nuus.

Latest News

The Grade R and RR learnes of Blanco Primary School enjoyed a visit with the GO GEORGE team, learning about the bus service and how to behave on and around the bus to ensure a safe ride. 
@george_mun

BE SMART AND TOP UP IN TIME!
Don’t wait until there are no trips left on your GO GEORGE Smart Card.
Go to https://www.gogeorge.org.za/fares-tickets/ and scroll down the page for an up-to-date list of all the top-up vendors.
@george_mun

Load More