GO GEORGE logo
Customer care hotline
[wpavefrsz-resizer]

Ingekorte diens gefokus op noodskaaklike dienste-personeel tydens inperking

GO GEORGE wil eerstens die publiek aanmoedig om by die huis te bly om ’n effektiewe uitkoms vir die nasionale inperking te verseker. Indien jy jou huis móét verlaat, tref so ver moontlik alternatiewe reëlings vir vervoer. Openbare vervoer bly ‘n hoë-risiko omgewing vir die verspreiding van die Covid-19 virus. GEBRUIK VAN DIE BUSDIENS MOET ‘N LAASTE UITWEG WEES.

GO GEORGE sal ‘n ingekorte diens op ons hoofroetes lewer, gefokus op noodsaaklike dienste-personeel, van 05:00 – 09:00 en 16:00 – 20:00 daagliks, in lyn met die Minister van Vervoer se instruksies vroeër vanaand.

Neem kennis: geen diens tussen 09:00 en 16:00 nie. Inkopies vir noodsaaklikhede moet naby aan jou woonplek gedoen word, so ver moontlik.

Meer besonderhede sal môreoggend verskaf word sodra dit deur alle rolspelers goedgekeur is.

Latest News

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Enjoying the festivities are Emmanuel Brits (16 months), mom Marsha Brits, and Sophie Tee. 🥳🤩
@george_mun

IT'S OUR 9th BIRTHDAY TODAY!
Join us in celebrating by taking a birthday photo at the Transport Hub!
Clayton Konstabel and Reanay Marnewick wished GO GEORGE a Happy Birthday 🥳🤩
@george_mun

Load More